ニュース

Baukudi, ’n gr. 11-leerder aan die Martie du Plessis-skool vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes in Fichardtpark, was ten tyde van die voorval saam met Daniel Malebatso in die motor. Hy is na ...
#82 Dricus Du Plessis vs. Sean Strickland II 〜ドリカス・デュ・プレシvsショーン・ストリックランド。デュ・プレシ、王者の真価を証明する時—ストリックランド、雪辱なるか?〜 ...
日本時間2月9日(日)、オーストラリアで開催される『UFC 312』のメインイベントで、ドリカス・デュ・プレシとショーン・ストリックランドに ...
HULLE weet dalk nie wat ons weet nie, maar ons weet nou wat Dricus du Plessis weet: dat sy dae as batchelor iets van die verlede is. Dricus. die UFC middelgewig kampioen, is amptelik van die mark af.
Dricus du Plessis was die gasspreker by ‘n jolige Wiele 500 en Tafelronde Manneaand waar geld vir Wiele 500 en die ontwikkeling van skolesport, ingesamel is.
UFC-kampioen Dricus du Plessis het die hele wêreld aan die praat gehad nadat hy daarin geslaag het om sy titel te verdedig tydens sy lank verwagte geveg teen sy mededinger Israel Adesanya op Sondag.
SA se eerste gemengdegevegskuns-wêreldkampioen kan nie net teenstanders met sy voete en vuiste laat les opsê nie, hy kan boonop sing!
Met die oë van die wêreld op hom is ruimte in die wêreldkampioen Dricus du Plessis se dagboek deesdae maar min – daarom is dié geselsie met Huisgenoot so kosbaar.
Dricus du Plessis, die bekende Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar wat tans in die middelgewigafdeling van die Ultimate Fighting Championship (UFC) stryd, het vanoggend by die Good ...
Dricus du Plessis is een van die bekendste gemengde gevegskuns oftewel MMA-supersterre in Suid-Afrika.