Nieuws

Dié twee spanne gaan mekaar aanstaande jaar in drie toetse op tuisbodem pak, wat deel gaan vorm van ’n reeks bekend as die “Grootste Wedywering”.
Suid-Afrika se nasionale beleide of wetgewing gaan nie bloot verander omdat ’n ander land nie daarmee saamstem nie, sê Parks Tau.