Nuacht
Vandag word Afrikaans se eeufees as amptelike taal landwyd gevier. Maak jouself gereed vir 'n feesprogram vol kultuur, kos, ...
Dr. Francois Smith, departementshoof van Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel ...
Op 8 Mei is dit presies 100 jaar sedert Afrikaans amptelik as landstaal erken is – en die hele land is uitgenooi na die ...
So amper asof dit Sondag voor ’n kerkdiens was, het Afrikaanssprekendes Vrydag die bankies van die Morawiese kerk in ...
Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na 'n paar geliefde Afrikaanse woorde! Op 8 Mei 2025 ...
Die sentrum het daarom besluit om die eeuwording van die taal heeljaar te vier. OFM saai Donderdag (8/5) tussen 12:00 en ...
Intussen verander Afrikaans voortdurend. Die eerste woordelys- en spelreëls (AWS) is volgens die Voorsitter van die ...
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer is 'n projek van die Solidariteit-Beweging en die letters is met 'n vragmotor van Centurion na die Paarl vervoer. Die letters sal later na Gauteng teruggeneem ...
ALMAL wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so uiteenlopend soos die mense wat die taal geskep en gevorm het. Soos Ready D van Die Brasse ...
Afrikaans is ons almal s'n en al gebruik ons die taal al vir honderde jare, was dit op 8 Mei 1925 toe dit amptelik, naas Engels, een van Suid-Afrika se twee amptelike tale geword het. Neem asseblief ...
Cuireadh roinnt torthaí i bhfolach toisc go bhféadfadh siad a bheith dorochtana duit
Taispeáin torthaí dorochtana