News

“EK kan bevestig dat Cornal Woensdagaand gesterf het. Dit kom as groot skok vir die Boland, sowel as die Suid-Afrikaanse ...
Die Boland Kavaliers se Springbok-vleuel Cornal Hendricks, is in die ouderdom van 37 oorlede. Inligting wat beskikbaar is, ...
WORCESTER. — Sy tiende winter waarin ’n boom sy enigste slaapplek gedurende die koudste seisoen van die jaar gaan wees.
SPEURDERS verbonde aan die Springbok-polisie se FCS-eenheid in die Namakwaland soek steeds onvermoeid na die vermiste David ...
INWONERS van Woodlands in Mitchells Plain sien nog rooi nadat ’n 17-jarige glo geprank is om acid uit ’n koeldrank bottel te ...
DIE Stad Kaapstad gaan oor die volgende drie jaar sowat R4 miljard opdok om die kragnetwerk op te gradeer en te versterk.
DIE polisie in Kanoneiland langs die Oranjerivier, het twee manlike verdagtes in hegtenis geneem in verband met ’n onlangse ...
DIE polisie in Nababeep in die Namakwaland vra die publiek se bystand om Manrico Strausse (25) te help opspoor.
COPS van Upington in die Noord-Kaap het ’n hoogswanger vrou Dinsdag gehelp met haar bevalling voordat sy by ’n hospitaal kon uitkom.
DIE Noord-Kaapse multidissiplinêre span van Operasie Vala Umgodi-span het Dinsdag twee mans van onderskeidelik 29 en 35 jaar ...
’N BUITELANDER (38) is deur cops betrap met buitelandse en Suid-Afrikaanse geldeenhede van sowat R1 miljoen in sy besit.
Hoewel die meeste leerders teen 16:00 klaar met hul eksamen, vraestelle behoort te wees, het die kragvoorsiener vandag ...